song lyrics / Manie Jackson / Engele lyrics  | FRen Français

Engele lyrics

Performer Manie Jackson

Engele song lyrics by Manie Jackson official

Engele is a song in Afrikaans

Ek en ‘n paar van die manne sit nou eendag en kuier
Ons gesels politiek ons praat oor die lewe die liefde, geloof
Ons praat oor al die onnodige plaasmoorde in ons land
Ons praat oor die hemel en die hel
En dis toe dat die vraag opkom
Is daar engele wat rondloop hier op aarde?

Die een man sê ou pel vat dit vir wat die werd is
As ek nie aan iets kan vat nie en ek kan dit nie sien nie
Dan glo ek glad nie daarin nie
En dis toe dat ek hierdie vraag vir hom vra

Wil jy my vertel jy het nog nooit ‘n engel gesien?
Nog nooit gevoel daar staan een
Hier reg langs aan jou?

Een sonder kleed wat tog alles weet
En met liefde jou altyd omring
My vriend is jy blind gaan kyk in jou ma se oë

Ek sê vir hom ou maat wie is deur al die pyn?
Waar sy deur haar trane geglimlag die dag toe jy gebore is
Sy’t jou vingers en jou tone getel en die Here gedank omdat alles daar is
Ag daar’s so baie dinge wat jy al vergeet het van

Gaan dink ‘n bietjie oor hoeveel nagte het sy haar knieë deur gebid het vir jou veiligheid
As jy tot laat in die aand êrens gerinkink het
Wie’s die een mense wat by jou sal staan tot die einde van tyd?
Jy weet dis ook die een mens wat jou altyd alles sal vergewe maak nie saak wat nie
So my vriend gaan dink ‘n bietjie daaroor

Wil jy my vertel jy het nog nooit ‘n engel gesien?
Nog nooit gevoel daar staan een
Hier reg langs aan jou?

Een sonder kleed wat tog alles weet
En met liefde jou altyd omring
My vriend is jy blind gaan kyk in jou ma se oë
My vriend is jy blind gaan kyk in jou ma se oë
Gaan dink ‘n bietjie daaroor
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Engele lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the helmet
2| symbol to the left of the calculator
3| symbol at the top of the envelope
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid