song lyrics / Manie Jackson / Net Een Lewe lyrics  | FRen Français

Net Een Lewe lyrics

Performer Manie Jackson

Net Een Lewe song lyrics by Manie Jackson official

Net Een Lewe is a song in Afrikaans

Ons het net een lewe
As jy kon raai of raak voorspel wat in die toekoms vir ons wag
En hoeveel lief en leed is vir jou afgemeet vir elke dag

Sal jy die kans aangryp en na die sterre reik
En al jou drome vlerke gee?
Jou hart verloor en elke treë op die wieke van die winde sweef?

Oh ons het net een lewe om voluit te leef
Oh mekaar weer te vergewe
En na liefde te streef
En na liefde te streef

Die jare gaan so snel verby
Die toekoms vind vir jou en my
Daar is soveel hier om oor fees te vier die lewe wag

‘n Reënboog hang oor die horison
Beloftes van die mooi wat kom
So strek jou uit draai jou lewe om hou jou oë altyd gerig op Hom

Oh ons het net een lewe om voluit te leef
Oh mekaar weer te vergewe
En na liefde te streef
En na liefde te streef

Oh ons het net een lewe om voluit te leef
Oh mekaar weer te vergewe
En na liefde te streef
En na liefde te streef
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Net Een Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol at the bottom of the bulb
3| symbol to the left of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid