song lyrics / Manie Jackson / Praat Ek Mense Engele Tale lyrics  | FRen Français

Praat Ek Mense Engele Tale lyrics

Performer Manie Jackson

Praat Ek Mense Engele Tale song lyrics by Manie Jackson official

Praat Ek Mense Engele Tale is a song in Afrikaans

Praat ek mense engele tale maar dis nie uit liefde nie
Is my woorde hol simbole klanke sonder melodie?

Al kan ek geheime uitlê berge deur geloof versit
Of al het ek al die kennis sonder liefde is ek niks
Al kan ek geheime uitlê berge deur geloof versit
Of al het ek al die kennis sonder liefde is ek niks

Sonder liefde sal my gawes al my ywer my nie baat
Net die warme hart van liefde sal oorwin met goed die kwaad
Onreg kan dit nie verdra nie maar dis met die waarheid bly
Deur vergiffenis hoop verwagting kom die beste in ons vry

Al die tale profesieë met die tyd gaan dit verby
Net die liefde die volmaakte kom en sal vir altyd bly
Want geloof gee troos en rigting na die toekoms reik die hoog
Liefde is en bly die grootste liefde sluit die lewe oop

Praat ek mense engele tale maar dis nie uit liefde nie
Is my woorde hol simbole klanke sonder melodie?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Praat Ek Mense Engele Tale lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the top of the envelope
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid