song lyrics / Manie Jackson / As Jy Weg is van My lyrics  | FRen Français

As Jy Weg is van My lyrics

Performer Manie Jackson

As Jy Weg is van My song lyrics by Manie Jackson official

As Jy Weg is van My is a song in Afrikaans

Weet jy hoe dit voel as die liefde hier binne klop?
Ken jy ook die taal van ‘n hart wat al stukkend was?
Eenmaal om die liefde so sag
Eenmaal het ons seer gehad en dit was jy gewees
Woorde sê soveel

As jy weg is van my is die nagte te lank om alleen te wees
Weet jy dat ek verlang
Want dit maak my soms bang weet dis nie verby

Ek sweef op arend's vlerke oor die hele wêreld heen
In my drome is jy weer terug hier by my
Ek mis jou meer en meer

Dit was maar seer die eerste paar keer
Toe ek jou verloor
Maar weer ‘n keer het ons weer probeer om bymekaar te pas

Is dit nou die laaste van seer?
Is dit nou die laaste probeer?
Ek het jou so lief
En woorde sê soveel

As jy weg is van my is die nagte te lank om alleen te wees
Weet jy dat ek verlang
Want dit maak my soms bang weet dis nie verby

Ek sweef op arend's vlerke oor die hele wêreld heen
In my drome is jy weer terug hier by my
Ek mis jou meer en meer

Ek sweef op arend's vlerke oor die hele wêreld heen
In my drome is jy weer terug hier by my
Ek mis jou meer en meer

Ek sweef op arend's vlerke oor die hele wêreld heen
In my drome is jy weer terug hier by my
Ek mis jou meer en meer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Jy Weg is van My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the helmet
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol to the left of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid