song lyrics / Manie Jackson / God Se Plan lyrics  | FRen Français

God Se Plan lyrics

Performer Manie Jackson

God Se Plan song lyrics by Manie Jackson official

God Se Plan is a song in Afrikaans

Ons almal het drome elkeen ‘n wens
Dan kom die lewe en hy mors met ‘n mens
Jy verloor soms die rede waarvoor jy leef
Als in jou lewe loop skeef

Dis als deel van God’s plan vir ons
Aanvaar en berus jou bid steeds getrou
Dis als deel van God’s plan vir ons
Loop in geloof bly net vertrou
God het ‘n plan vir jou

Deur elke beproewing maak Hy ons sterk
Sy wil en wysheid is nimmer beperk
Deur die diep donker dale en doods skaduwee
Ons wik maar God sal beskik

Dis als deel van God’s plan vir ons
Aanvaar en berus jou bid steeds getrou
Dis als deel van God’s plan vir ons
Loop in geloof bly net vertrou
God het ‘n plan vir jou

Dis als deel van God’s plan vir ons
Aanvaar en berus jou bid steeds getrou
Dis als deel van God’s plan vir ons
Loop in geloof bly net vertrou
God het ‘n plan vir jou
Loop in geloof bly net vertrou
God het ‘n plan vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for God Se Plan lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the clock
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid