song lyrics / Manie Jackson / Stop, Kyk en Sien lyrics  | FRen Français

Stop, Kyk en Sien lyrics

Performers Manie JacksonAngel

Stop, Kyk en Sien song lyrics by Manie Jackson official

Stop, Kyk en Sien is a song in Afrikaans

Jy’s lank reeds in my drome
Met elke someraand
Daar was nog altyd plek vir jou
In my foto raam

Al het jy my nie geken nie
Was jy altyd daar
Die tyd het ons saam gebring
Ons harte saam gebind

Stop en kyk en sien
Daar’s liefde in my oë
Al moes die kronkelpad ons neem
Op vreemde verre paaie

Die liefde wat ons twee nou het
Is vir ons beskore
So stop en kyk en sien dit nou die liefde binne my

Om te wag was wel die moeite werd
Alles het ‘n tyd
Geduld is nie te veel gevra
Vir iemand soos jy

En al die steiltes en doodloop paaie
Het ons twee sterker gemaak
Die jare het ons saam gebring
Ons harte saam gebind

Die jare was genadig
Soveel aande om gebid
Bly vir altyd in my lewe
Jy kan jou hart in my hande sit

Stop en kyk en sien
Daar’s liefde in my oë
Al moes die kronkelpad ons neem
Op vreemde verre paaie

Die liefde wat ons twee nou het is vir ons beskore
So stop en kyk en sien dit nou die liefde binne my
So stop en kyk en sien dit nou die liefde binne my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Stop, Kyk en Sien lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the television
2| symbol at the bottom of the padlock
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid