song lyrics / Manie Jackson / Mooiste Vroue lyrics  | FRen Français

Mooiste Vroue lyrics

Performer Manie Jackson

Mooiste Vroue song lyrics by Manie Jackson official

Mooiste Vroue is a song in Afrikaans

Jy is die een wat my verstaan
Deur elke glimlag elke traan
En as ek na jou kyk
Voel ek jou liefde binne my
Ek hou soveel van jou

Jy bly die mooiste vrou vir my
Jou liefde sal vir altyd bly
Jy is te mooi om waar te wees
Mooier as rose en jasmyn

Jy bly die mooiste vrou vir my
Jy is die een wat my verstaan
My liefde sal nooit kan verdwyn
Jy bly die mooiste vrou vir my

Ek wag vir jou my lewe lank
Want in jou oë verdwaal ek weer
Dis na jou wat ek verlang
Ek voel so veilig hier by jou
Ek hou soveel van jou

Jy bly die mooiste vrou vir my
Jou liefde sal vir altyd bly
Jy is te mooi om waar te wees
Mooier as rose en jasmyn

Jy bly die mooiste vrou vir my
Jy is die een wat my verstaan
My liefde sal nooit kan verdwyn
Jy bly die mooiste vrou vir my

Jy bly die mooiste vrou vir my
Jou liefde sal vir altyd bly
Jy is te mooi om waar te wees
Mooier as rose en jasmyn

Jy bly die mooiste vrou vir my
Jy is die een wat my verstaan
My liefde sal nooit kan verdwyn
Jy bly die mooiste vrou vir my
Jy bly die mooiste vrou vir my
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Mooiste Vroue lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol to the right of the bulb
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid