song lyrics / Manie Jackson / Die Mense In My Lewe lyrics  | FRen Français

Die Mense In My Lewe lyrics

Performer Manie Jackson

Die Mense In My Lewe song lyrics by Manie Jackson official

Die Mense In My Lewe is a song in Afrikaans

My liewe broer daar’s baie vrae
En die hoekoms en die waaroms sal ons nie weet
My liewe broer jou laaste ure op jou lewenspad was vol vrede
Vol van liefde en omring met soveel leed

Daar was vriende en familie
Ja die mense wat jou liefhet was almal daar
Maar jou laaste wyse woorde
Sal vir altyd diep in ons harte lê

En nou dink ek aan al die mense in my lewe
En jou bloed het deur my are gevloei
Jy was die asem in my lewe
Jy was daar vir ‘n rede
In my wêreld sal jy vir altyd ‘n engel bly

Jy was die asem in my lewe
Jy was daar vir ‘n rede
In my wêreld sal jy vir altyd ‘n engel bly

So kom lê jou hand op my my liewe pa
Ek wil dankie sê vir al die jare wat jy my kon dra
En vir jou my liewe vrou sou ek ‘n rukkie langer wou hou
En dankie sê vir al die liefde wat jy kon gee

So kom bid vir my nog een keer my liewe ma
Dat Jesus my veilig deur die poorte sal dra
En vir jou my liewe kind ja die antwoord sal ons nog vind
Hoekom ek nie daar kan wees om jou las te dra

En nou dink ek aan al die mense in my lewe
En jou bloed het deur my are gevloei
Jy was die asem in my lewe
Jy was daar vir ‘n rede
In my wêreld sal jy vir altyd ‘n engel bly

Jy was die asem in my lewe
Jy was daar vir ‘n rede
In my wêreld sal jy vir altyd ‘n engel bly
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Mense In My Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the house
2| symbol to the right of the padlock
3| symbol at the bottom of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid