song lyrics / Manie Jackson / Waarom Het Jy Nie Nee Gesê? lyrics  | FRen Français

Waarom Het Jy Nie Nee Gesê? lyrics

Performer Manie Jackson

Waarom Het Jy Nie Nee Gesê? song lyrics by Manie Jackson official

Waarom Het Jy Nie Nee Gesê? is a song in Afrikaans

Jy weet dat ek nêrens alleen wil gaan
Ek weet nie waar kom hierdie gevoel vandaan
Jy staar na my en ek na jou
En skielik wens ek dat jy my tog net vas wil hou

Moet my tog nie so diep in my oë kyk
Want jy weet nie hoe mooi jy vanaand weer lyk
Maar ek moes vra toe sê jy ja
Dit voel of die wêreld vanaand net vir ons twee dans

Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek vir jou moes vra?
Met elke woord wat ek wil sê
Hoop ek net jy sê ja

Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek dit vir jou vra
Of jy nie dalk my hart wil hê
Sal jy my van ook dra?

Jy krap my om want jy is wie ek wil hê
Ek byt my lip en sukkel om iets te sê
Jy soek na my en ek na jou
Dit voel of die wêreld vanaand net vir ons verdwyn

Voel jy my liefde voel jy my vreugde?
Hier is ‘n hart wat altyd vir jou sal staan
Ek maak jou deel van my als my wentelbaan

Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek vir jou moes vra?
Met elke woord wat ek wil sê
Hoop ek net jy sê ja

Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek dit vir jou vra
Of jy nie dalk my hart wil hê
Sal jy my van ook dra?

Voel jy my liefde voel jy my vreugde?
Hier is ‘n hart wat altyd vir jou sal staan (Altyd vir jou sal staan)
Ek maak jou deel van my als my wentelbaan

Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek vir jou moes vra?
Met elke woord wat ek wil sê
Hoop ek net jy sê ja (Jy sê ja)

Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek dit vir jou vra
Of jy nie dalk my hart wil hê
Sal jy my van ook dra?

Waarom het jy nie nee gesê
Toe ek dit vir jou vra
Of jy nie dalk my hart wil hê
Sal jy my van ook dra?
Waarom het jy nie nee gesê?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Waarom Het Jy Nie Nee Gesê? lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol at the bottom of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid