song lyrics / Manie Jackson / Ek, Bles En Gé lyrics  | FRen Français

Ek, Bles En Gé lyrics

Performer Manie Jackson

Ek, Bles En Gé song lyrics by Manie Jackson official

Ek, Bles En Gé is a song in Afrikaans

Ek en Bles en Gè ons lag en sing saam in die hemel
In ‘n droom word dit waar
Dit word als waar saam is ons daar (Is ons daar)

Ek en Bles en Gè en elkeen daarby in die hemel
Sing ‘n lied in my taal
Ek wens ek kon vir jou hierdie een droom gaan haal (Vir jou gaan haal)
Ons lied vir jou sing in ons taal

Laat ons drome deel laat ons reik na die sterre
Hierdie seeman sing hoor my lied in die verte

Ek en Bles en Gè ons lag en sing saam in die hemel
In ‘n droom word dit waar
Dit word als waar saam is ons daar (Is ons daar)

Ek en Bles en Gè en elkeen daarby in die hemel
Sing ‘n lied in my taal
Ek wens ek kon vir jou hierdie een droom gaan haal (Vir jou gaan haal)
Ons lied vir jou sing in ons taal
Ons lied vir jou sing in ons taal
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek, Bles En Gé lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol to the left of the camera
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid