song lyrics / Manie Jackson / Loop Net Langs My Spore lyrics  | FRen Français

Loop Net Langs My Spore lyrics

Performer Manie Jackson

Loop Net Langs My Spore song lyrics by Manie Jackson official

Loop Net Langs My Spore is a song in Afrikaans

Die dag toe jou lig in my lewe gekom het
So klein en so sag en my hart weer laat blom het
‘n Pa en sy dogter wat meer kon ek vra my kind?

Daar op my knieë het ek Hom bedank vir die sëen
Weer styf in my arms gehou en geweet dis verby met my
Vir altyd verby

Deur die jare het ek my soms aan jou verwonder
Jou pragtige hart en jou skoonheid bewonder
Kabouters en feëtjies gejaag in die tuin verstom

Want niks is so rein soos ‘n kind se liefde
Niks soos die klank van ‘n stem en ek sien dit steeds vandag
Ja steeds vandag

Loop net langs my spore en hou vas my hand
Kyk net in my oë en volg my raad waar jy kan
Jy’s ‘n geskenk wat aan my gegee is
Ek het belowe om dit te bewaar
Loop net langs my spore en hou vas my hand

‘n Pa sal maar altyd terug dink en wonder of hy dalk nie te streng was
En of hy dalk sonder die woorde kon leef
Die woorde nie nou nie te laat?

Elke aand op my knieë sê ek dankie Here
Dankie vir wat U vir my gegee het hierdie wonderwerk
‘n Wonderwerk

Loop net langs my spore en hou vas my hand
Kyk net in my oë en volg my raad waar jy kan
Jy’s ‘n geskenk wat aan my gegee is
Ek het belowe om dit te bewaar
Loop net langs my spore en hou vas my hand (As jy)

As jy eendag groot is (Sal jy)
Sal jy dalk vergeet (Onthou net)
Onthou net vir altyd
Jou Pa bly jou Pa

Jy’s ‘n geskenk wat aan my gegee is
Ek het belowe om dit te bewaar
Loop net langs my spore en hou vas my hand
Loop net langs my spore en hou vas my hand
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Loop Net Langs My Spore lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the helmet
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid