song lyrics / Manie Jackson / Dankie Heer lyrics  | FRen Français

Dankie Heer lyrics

Performer Manie Jackson

Dankie Heer song lyrics by Manie Jackson official

Dankie Heer is a song in Afrikaans

Somtyds vergeet ek
Want die lewe jaag verby om dankie te sê
Want U liefde beskerm my

Ek voel U genade
Vou elke dag om my
Ek weet U is daar deur elke gevaar
Hoor my gebed dankie Heer

Dankie Heer
Vir elke minuut dankie Heer
Ek bring hierdie lied om te sê
Ek weet U luister
Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê

Dankie Heer
Ek sing nog ‘n keer dankie Heer
Vir elke talent uit U hand
Ek bring U die eer
Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê
Dankie Heer

Ek seil oor die golwe
En sien hoe groot is U hoe klein is die mens
Om U liefde te verdien

Selfs as ek slaap
Wag engele om my
Ek weet U is daar deur elke gevaar
Hoor my gebed dankie Heer

Dankie Heer
Vir elke minuut dankie Heer
Ek bring hierdie lied om te sê
Ek weet U luister
Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê

Dankie Heer
Ek sing nog ‘n keer dankie Heer
Vir elke talent uit U hand
Ek bring U die eer
Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê

Dankie Heer
Vir elke minuut dankie Heer
Ek bring hierdie lied om te sê
Ek weet U luister
Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê

Dankie Heer
Ek sing nog ‘n keer dankie Heer
Vir elke talent uit U hand
Ek bring U die eer
Ek kan niks meer vra nie ek wil dankie sê
Dankie Heer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dankie Heer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol at the top of the padlock
3| symbol at the bottom of the eye
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid