paroles de chanson / Manie Jackson parole / As Jy Weg is van My lyrics  | ENin English

Paroles de As Jy Weg is van My

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson As Jy Weg is van My par Manie Jackson lyrics officiel

As Jy Weg is van My est une chanson en Afrikaans

Weet jy hoe dit voel as die liefde hier binne klop?
Ken jy ook die taal van ‘n hart wat al stukkend was?
Eenmaal om die liefde so sag
Eenmaal het ons seer gehad en dit was jy gewees
Woorde sê soveel

As jy weg is van my is die nagte te lank om alleen te wees
Weet jy dat ek verlang
Want dit maak my soms bang weet dis nie verby

Ek sweef op arend's vlerke oor die hele wêreld heen
In my drome is jy weer terug hier by my
Ek mis jou meer en meer

Dit was maar seer die eerste paar keer
Toe ek jou verloor
Maar weer ‘n keer het ons weer probeer om bymekaar te pas

Is dit nou die laaste van seer?
Is dit nou die laaste probeer?
Ek het jou so lief
En woorde sê soveel

As jy weg is van my is die nagte te lank om alleen te wees
Weet jy dat ek verlang
Want dit maak my soms bang weet dis nie verby

Ek sweef op arend's vlerke oor die hele wêreld heen
In my drome is jy weer terug hier by my
Ek mis jou meer en meer

Ek sweef op arend's vlerke oor die hele wêreld heen
In my drome is jy weer terug hier by my
Ek mis jou meer en meer

Ek sweef op arend's vlerke oor die hele wêreld heen
In my drome is jy weer terug hier by my
Ek mis jou meer en meer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de As Jy Weg is van My

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche de la croix
2| symbole en haut de la poubelle
3| symbole en bas de l'appareil photo
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid