paroles de chanson / Manie Jackson parole / Praat Ek Mense Engele Tale lyrics  | ENin English

Paroles de Praat Ek Mense Engele Tale

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Praat Ek Mense Engele Tale par Manie Jackson lyrics officiel

Praat Ek Mense Engele Tale est une chanson en Afrikaans

Praat ek mense engele tale maar dis nie uit liefde nie
Is my woorde hol simbole klanke sonder melodie?

Al kan ek geheime uitlê berge deur geloof versit
Of al het ek al die kennis sonder liefde is ek niks
Al kan ek geheime uitlê berge deur geloof versit
Of al het ek al die kennis sonder liefde is ek niks

Sonder liefde sal my gawes al my ywer my nie baat
Net die warme hart van liefde sal oorwin met goed die kwaad
Onreg kan dit nie verdra nie maar dis met die waarheid bly
Deur vergiffenis hoop verwagting kom die beste in ons vry

Al die tale profesieë met die tyd gaan dit verby
Net die liefde die volmaakte kom en sal vir altyd bly
Want geloof gee troos en rigting na die toekoms reik die hoog
Liefde is en bly die grootste liefde sluit die lewe oop

Praat ek mense engele tale maar dis nie uit liefde nie
Is my woorde hol simbole klanke sonder melodie?
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Praat Ek Mense Engele Tale

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'horloge
2| symbole en bas de l'oeil
3| symbole en bas de la valise
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid