paroles de chanson / Manie Jackson parole / Vrou Uit 'n Miljoen lyrics  | ENin English

Paroles de Vrou Uit 'n Miljoen

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Vrou Uit 'n Miljoen par Manie Jackson lyrics officiel

Vrou Uit 'n Miljoen est une chanson en Afrikaans

Kan jy onthou die liefde en trou?
Harte wat saam klop soos een?
Maar tyd gaan verby so gou verby
'n Pad uitgelê en bepaal

Deur al die jare heen dra ons mekaar
Versterk deur ons Vader daar bo
Met Hom aan ons sy het die wêreld voor ons verdwyn
Dit is die Rots wat bly staan

Jy bly steeds alles wat ek vra
‘n Vrou uit ‘n miljoen wat my dra
Deur al jou trane bly jy staan
Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou

Jy’t my kom haal in my donkerste dag
Jy het my donker ontbreek
My beste tyd is my wandel met jou
Saam my het ons die lewe oorwin

Elkeen maak foute maar ons dra mekaar
Versterk deur ons Hemelse Pa
Met Hom aan ons sy het die wêreld voor ons verdwyn
Dit is die Rots wat bly staan

Jy bly steeds alles wat ek vra
‘n Vrou uit ‘n miljoen wat my dra
Deur al jou trane bly jy staan
Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou

Na al die jare lyk jy nog dieselfde vir my
Mooier en beter sou ek nooit ooit kon kry

Jy bly steeds alles wat ek vra
Jy bly steeds alles wat ek vra
‘n Vrou uit ‘n miljoen wat my dra
Deur al jou trane bly jy staan
Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou

Dankie's vir jou jy’s die heel beste vrou
Sal dit altyd onthou
Altyd onthou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vrou Uit 'n Miljoen

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du téléviseur
2| symbole à gauche du cadenas
3| symbole à gauche de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid