song lyrics / Manie Jackson / Vir die Jare Wat Kom lyrics  | FRen Français

Vir die Jare Wat Kom lyrics

Performer Manie Jackson

Vir die Jare Wat Kom song lyrics by Manie Jackson official

Vir die Jare Wat Kom is a song in Afrikaans

Nooit sou ek dink dat ek jou kon bekoor
Jy voel soos hemel vir my en meisie jy kan maar glo jy het my klaar getoor
Jy is nou myne en so sal dit bly
Ek gaan jou vir ewig hier hou

En vir die jare wat kom hou ek jou aan my sy vir ewig
En ek weet jy’s myne want ek het jou lief
Ja vir die jare wat kom weet ek jy’s hier by my vir altyd
So hou my hand vas en weet dat ek jou nooit verlaat

Nooit sou ek raai dis hoe liefde mens laat voel
Het nie geweet dit bestaan maar nou’ s alles te laat want jy’s vir my bedoel
Ek weet dat jy net die een is vir my
My hart behoort nou aan jou

En vir die jare wat kom hou ek jou aan my sy vir ewig
En ek weet jy’s myne want ek het jou lief
Ja vir die jare wat kom weet ek jy’s hier by my vir altyd
So hou my hand vas en weet dat ek jou nooit verlaat

Geeneen sal ooit kan doen die dinge wat jy doen ek kan nie glo dit bestaan
Jy gee my oorgenoeg nooit weer hoef ek te wroeg
Oor liefde wat verdwyn

En vir die jare wat kom hou ek jou aan my sy vir ewig
En ek weet jy’s myne want ek het jou lief
Ja vir die jare wat kom weet ek jy’s hier by my vir altyd
So hou my hand vas en weet dat ek jou nooit verlaat
So hou my hand vas en weet dat ek jou nooit verlaat
So hou my hand vas en weet dat ek jou nooit verlaat
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Vir die Jare Wat Kom lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol at the top of the camera
3| symbol to the left of the cloud
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid