paroles de chanson / Manie Jackson parole / Vir die Jare Wat Kom lyrics  | ENin English

Paroles de Vir die Jare Wat Kom

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Vir die Jare Wat Kom par Manie Jackson lyrics officiel

Vir die Jare Wat Kom est une chanson en Afrikaans

Nooit sou ek dink dat ek jou kon bekoor
Jy voel soos hemel vir my en meisie jy kan maar glo jy het my klaar getoor
Jy is nou myne en so sal dit bly
Ek gaan jou vir ewig hier hou

En vir die jare wat kom hou ek jou aan my sy vir ewig
En ek weet jy’s myne want ek het jou lief
Ja vir die jare wat kom weet ek jy’s hier by my vir altyd
So hou my hand vas en weet dat ek jou nooit verlaat

Nooit sou ek raai dis hoe liefde mens laat voel
Het nie geweet dit bestaan maar nou’ s alles te laat want jy’s vir my bedoel
Ek weet dat jy net die een is vir my
My hart behoort nou aan jou

En vir die jare wat kom hou ek jou aan my sy vir ewig
En ek weet jy’s myne want ek het jou lief
Ja vir die jare wat kom weet ek jy’s hier by my vir altyd
So hou my hand vas en weet dat ek jou nooit verlaat

Geeneen sal ooit kan doen die dinge wat jy doen ek kan nie glo dit bestaan
Jy gee my oorgenoeg nooit weer hoef ek te wroeg
Oor liefde wat verdwyn

En vir die jare wat kom hou ek jou aan my sy vir ewig
En ek weet jy’s myne want ek het jou lief
Ja vir die jare wat kom weet ek jy’s hier by my vir altyd
So hou my hand vas en weet dat ek jou nooit verlaat
So hou my hand vas en weet dat ek jou nooit verlaat
So hou my hand vas en weet dat ek jou nooit verlaat
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vir die Jare Wat Kom

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du nuage
2| symbole à gauche de l'enveloppe
3| symbole à gauche de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid