song lyrics / Manie Jackson / Sprei Jou Vlerke My Kind lyrics  | FRen Français

Sprei Jou Vlerke My Kind lyrics

Performer Manie Jackson

Sprei Jou Vlerke My Kind song lyrics by Manie Jackson official

Sprei Jou Vlerke My Kind is a song in Afrikaans

Soos ek staan en kyk hoe jy slaap
Kom daar trane en weemoed in my oë
Want ek weet die dag kruip nader
Wat ek jou
Moet laat gaan

Sprei jou vlerke wyd en vlieg nog hoër my kind
En onthou vir altyd die band wat ons twee bind
Dan sal jy weet dat ek altyd aan jou dink
Jou toekoms wink waar die sterre blink

Ek onthou jou kleintyd se sêgoed
Ek sien weer jou speelgoed rondlê
Daardie tyd voel nog soos gister
Toe jy sag met jou kop op my skoot kom lê

Sprei jou vlerke wyd en vlieg nog hoër my kind
En onthou vir altyd die band wat ons twee bind
Dan sal jy weet dat ek altyd aan jou dink
Jou toekoms wink waar die sterre blink

My wens net vir jou is lewensvreugde
Die lewe roep
Net vir jou my kind

Jy moet net weet dat ek altyd aan jou dink
Jou toekoms wink waar die sterre blink
Jou toekoms wink net vir jou my kind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: ALFONS WEINDORF, BERND MEINUNGER, MANIE JACKSON
Copyright: Bluewater Music Corp., BMG Rights Management

Comments for Sprei Jou Vlerke My Kind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the heart
2| symbol at the top of the thumbs up
3| symbol to the left of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid