paroles de chanson / Manie Jackson parole / Sprei Jou Vlerke My Kind lyrics  | ENin English

Paroles de Sprei Jou Vlerke My Kind

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Sprei Jou Vlerke My Kind par Manie Jackson lyrics officiel

Sprei Jou Vlerke My Kind est une chanson en Afrikaans

Soos ek staan en kyk hoe jy slaap
Kom daar trane en weemoed in my oë
Want ek weet die dag kruip nader
Wat ek jou
Moet laat gaan

Sprei jou vlerke wyd en vlieg nog hoër my kind
En onthou vir altyd die band wat ons twee bind
Dan sal jy weet dat ek altyd aan jou dink
Jou toekoms wink waar die sterre blink

Ek onthou jou kleintyd se sêgoed
Ek sien weer jou speelgoed rondlê
Daardie tyd voel nog soos gister
Toe jy sag met jou kop op my skoot kom lê

Sprei jou vlerke wyd en vlieg nog hoër my kind
En onthou vir altyd die band wat ons twee bind
Dan sal jy weet dat ek altyd aan jou dink
Jou toekoms wink waar die sterre blink

My wens net vir jou is lewensvreugde
Die lewe roep
Net vir jou my kind

Jy moet net weet dat ek altyd aan jou dink
Jou toekoms wink waar die sterre blink
Jou toekoms wink net vir jou my kind
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: ALFONS WEINDORF, BERND MEINUNGER, MANIE JACKSON
Copyright: Bluewater Music Corp., BMG Rights Management

Commentaires sur les paroles de Sprei Jou Vlerke My Kind

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la loupe
2| symbole en haut de l'horloge
3| symbole en bas de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid