song lyrics / Manie Jackson / Onthou die Eerste Keer lyrics  | FRen Français

Onthou die Eerste Keer lyrics

Performer Manie Jackson

Onthou die Eerste Keer song lyrics by Manie Jackson official

Onthou die Eerste Keer is a song in Afrikaans

Gaan liefde ooit 'n kans kom vat?
'n Draai kom maak by my?
Die vrae brand al jare binne my

My engel het haar hart gevolg en alles roep na my
Die antwoord het ons bymekaar gekry

Onthou die eerste keer toe ek jou sien, jou lippe soen, my wang aan joune raak
Ek kon jou hartklop teen my voel, geweet jy's net vir my bedoel
Onthou die eerste keer toe ons twee dans, die hele aand net ek en jy alleen
Onthou die eerste keer toe liefde ons kom vind

Die jare wag, die duisend vrae maak alles skielik sin
Ek moes wag vir jou, dit was net die begin
Nou word ons dae en nagte soms te veel om te onthou
Maar elke dag is net een vars by jou

Onthou die eerste keer toe ek jou sien, jou lippe soen, my wang aan joune raak
Ek kon jou hartklop teen my voel, geweet jy's net vir my bedoel
Onthou die eerste keer toe ons twee dans, die hele aand net ek en jy alleen
Onthou die eerste keer toe liefde ons kom vind

Ek kan glo in liefde wat vir ewig bly
En ons kan die vier 'n leeftyd saam

Onthou die eerste keer toe ons twee dans, die hele aand net ek en jy alleen?
Onthou die eerste keer toe liefde ons kom vind
Onthou die eerste keer toe liefde ons kom vind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Onthou die Eerste Keer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol to the left of the heart
3| symbol to the right of the bulb
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid