paroles de chanson / Manie Jackson parole / Onthou die Eerste Keer lyrics  | ENin English

Paroles de Onthou die Eerste Keer

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Onthou die Eerste Keer par Manie Jackson lyrics officiel

Onthou die Eerste Keer est une chanson en Afrikaans

Gaan liefde ooit 'n kans kom vat?
'n Draai kom maak by my?
Die vrae brand al jare binne my

My engel het haar hart gevolg en alles roep na my
Die antwoord het ons bymekaar gekry

Onthou die eerste keer toe ek jou sien, jou lippe soen, my wang aan joune raak
Ek kon jou hartklop teen my voel, geweet jy's net vir my bedoel
Onthou die eerste keer toe ons twee dans, die hele aand net ek en jy alleen
Onthou die eerste keer toe liefde ons kom vind

Die jare wag, die duisend vrae maak alles skielik sin
Ek moes wag vir jou, dit was net die begin
Nou word ons dae en nagte soms te veel om te onthou
Maar elke dag is net een vars by jou

Onthou die eerste keer toe ek jou sien, jou lippe soen, my wang aan joune raak
Ek kon jou hartklop teen my voel, geweet jy's net vir my bedoel
Onthou die eerste keer toe ons twee dans, die hele aand net ek en jy alleen
Onthou die eerste keer toe liefde ons kom vind

Ek kan glo in liefde wat vir ewig bly
En ons kan die vier 'n leeftyd saam

Onthou die eerste keer toe ons twee dans, die hele aand net ek en jy alleen?
Onthou die eerste keer toe liefde ons kom vind
Onthou die eerste keer toe liefde ons kom vind
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Onthou die Eerste Keer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du casque
2| symbole à droite de la croix
3| symbole à gauche du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid