song lyrics / Manie Jackson / Net vir Een Soos Jy lyrics  | FRen Français

Net vir Een Soos Jy lyrics

Performer Manie Jackson

Net vir Een Soos Jy song lyrics by Manie Jackson official

Net vir Een Soos Jy is a song in Afrikaans

Voel jy alleen?
Is jy dalk verward
As die eensaamheid jou druk?
Wees tog nie bang nie

Ek is hier vir jou
Praat net met my
Sê my jy lief my dan is ek daar vir jou

Want net vir een soos jy sal ek my alles prysgee
Net aan een soos jy sal ek my liefde kan verklaar
Vir jou sal ek die hoogste berge altyd uitklim
Om net nog ‘n keer weer by jou te wees en aan jou te raak

Hoe kon jy gaan
En my alleen laat?
My lewe is leeg sonder jou en jy weet dit

Jy moet dit verstaan
Ek wag hier vir jou
Roep net my naam en ek is daar vir jou

Want net vir een soos jy sal ek my alles prysgee
Net aan een soos jy sal ek my liefde kan verklaar
Vir jou sal ek die hoogste berge altyd uitklim
Om net nog ‘n keer weer by jou te wees en aan jou te raak

Want net vir een soos jy sal ek my alles prysgee
Net aan een soos jy sal ek my liefde kan verklaar
Vir jou sal ek die hoogste berge altyd uitklim
Om net nog ‘n keer weer by jou te wees en aan jou te raak
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Net vir Een Soos Jy lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol at the bottom of the camera
3| symbol to the left of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid