paroles de chanson / Manie Jackson parole / Net vir Een Soos Jy lyrics  | ENin English

Paroles de Net vir Een Soos Jy

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Net vir Een Soos Jy par Manie Jackson lyrics officiel

Net vir Een Soos Jy est une chanson en Afrikaans

Voel jy alleen?
Is jy dalk verward
As die eensaamheid jou druk?
Wees tog nie bang nie

Ek is hier vir jou
Praat net met my
Sê my jy lief my dan is ek daar vir jou

Want net vir een soos jy sal ek my alles prysgee
Net aan een soos jy sal ek my liefde kan verklaar
Vir jou sal ek die hoogste berge altyd uitklim
Om net nog ‘n keer weer by jou te wees en aan jou te raak

Hoe kon jy gaan
En my alleen laat?
My lewe is leeg sonder jou en jy weet dit

Jy moet dit verstaan
Ek wag hier vir jou
Roep net my naam en ek is daar vir jou

Want net vir een soos jy sal ek my alles prysgee
Net aan een soos jy sal ek my liefde kan verklaar
Vir jou sal ek die hoogste berge altyd uitklim
Om net nog ‘n keer weer by jou te wees en aan jou te raak

Want net vir een soos jy sal ek my alles prysgee
Net aan een soos jy sal ek my liefde kan verklaar
Vir jou sal ek die hoogste berge altyd uitklim
Om net nog ‘n keer weer by jou te wees en aan jou te raak
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Net vir Een Soos Jy

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole à droite de la loupe
3| symbole en bas de l'ampoule
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid