song lyrics / Manie Jackson / Moenie Dink Ek Dink Nie Meer Aan Jou Nie lyrics  | FRen Français

Moenie Dink Ek Dink Nie Meer Aan Jou Nie lyrics

Performer Manie Jackson

Moenie Dink Ek Dink Nie Meer Aan Jou Nie song lyrics by Manie Jackson official

Moenie Dink Ek Dink Nie Meer Aan Jou Nie is a song in Afrikaans

Ek het die pad gevat vir ‘n oomblik het ek kop verloor
Ek het goed gesê wat jy nie moes hoor nie
In stof en rook en tussendeur al die trane deur
Daardie aand het ek jou verloor

Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
Hier saam my brandewyn pelle dis whisky en dis bier
Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
O ek wens ek kon my hart na jou toe stuur
Ja ek wens ek kon my hart na jou toe stuur

Alles was te goed vir jou om waar te wees
Jou woorde sny jou oë kyk nog reg deur my
Gebreek gelaat my beste maat was jy gewees
Ek verlang na jou
Kan tyd genees?

Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
Hier saam my brandewyn pelle dis whisky en dis bier
Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
O ek wens ek kon my hart na jou toe stuur
Ja ek wens ek kon my hart na jou toe stuur

Ja ek het dood gegaan toe ek jou siel vermoor
Vir die eerste keer toe ek verdwaal toe het ek jou verloor
Elke keer toe ek jou soek was jy net minder daar
En toe moes jy my laat gaan want ek was vir jou te swaar
Ja ek was vir jou te swaar dis waar

Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
Hier saam my brandewyn pelle dis whisky en dis bier
Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
Ja ek wens ek kon my hart na jou toe stuur

Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
Hier saam my brandewyn pelle dis whisky en dis bier
Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
O ek wens ek kon my hart na jou toe stuur
Ja ek wens ek kon my hart na jou toe stuur
Ja ek wens ek kon my hart
Na jou toe stuur
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Moenie Dink Ek Dink Nie Meer Aan Jou Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol to the right of the helmet
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid