paroles de chanson / Manie Jackson parole / Moenie Dink Ek Dink Nie Meer Aan Jou Nie lyrics  | ENin English

Paroles de Moenie Dink Ek Dink Nie Meer Aan Jou Nie

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Moenie Dink Ek Dink Nie Meer Aan Jou Nie par Manie Jackson lyrics officiel

Moenie Dink Ek Dink Nie Meer Aan Jou Nie est une chanson en Afrikaans

Ek het die pad gevat vir ‘n oomblik het ek kop verloor
Ek het goed gesê wat jy nie moes hoor nie
In stof en rook en tussendeur al die trane deur
Daardie aand het ek jou verloor

Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
Hier saam my brandewyn pelle dis whisky en dis bier
Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
O ek wens ek kon my hart na jou toe stuur
Ja ek wens ek kon my hart na jou toe stuur

Alles was te goed vir jou om waar te wees
Jou woorde sny jou oë kyk nog reg deur my
Gebreek gelaat my beste maat was jy gewees
Ek verlang na jou
Kan tyd genees?

Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
Hier saam my brandewyn pelle dis whisky en dis bier
Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
O ek wens ek kon my hart na jou toe stuur
Ja ek wens ek kon my hart na jou toe stuur

Ja ek het dood gegaan toe ek jou siel vermoor
Vir die eerste keer toe ek verdwaal toe het ek jou verloor
Elke keer toe ek jou soek was jy net minder daar
En toe moes jy my laat gaan want ek was vir jou te swaar
Ja ek was vir jou te swaar dis waar

Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
Hier saam my brandewyn pelle dis whisky en dis bier
Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
Ja ek wens ek kon my hart na jou toe stuur

Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
Hier saam my brandewyn pelle dis whisky en dis bier
Moenie dink ek dink nie nou aan jou nie
O ek wens ek kon my hart na jou toe stuur
Ja ek wens ek kon my hart na jou toe stuur
Ja ek wens ek kon my hart
Na jou toe stuur
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Moenie Dink Ek Dink Nie Meer Aan Jou Nie

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la croix
2| symbole en bas de l'appareil photo
3| symbole en bas de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid