song lyrics / Manie Jackson / Kom Laat My Weer Lewe lyrics  | FRen Français

Kom Laat My Weer Lewe lyrics

Performer Manie Jackson

Kom Laat My Weer Lewe song lyrics by Manie Jackson official

Kom Laat My Weer Lewe is a song in Afrikaans

Niks maak meer sin
My lewe moet weer voor begin
Ek kan net nie meer
En ek kan dit nie keer
Dis verby

Ek weet nie of jy ook so voel
Ons twee was vir mekaar tog bedoel
Sien die wêreld bring ‘n vrees
Hoop ek dan te vergeefs
Dat u terug sal kom?
Ek kan nie vergeet

Kom laat my weer lewe
Is alles te laat?
Ek kan nie vergewe
Jy’t my agtergelaat

En hoe langer ek lewe
Voel ek als was verniet
Ek wil ook weer strewe
Na wat die lewe my bied

Jy het my liefde belowe
En ek het tot nou toe geglo
Jy’t jou rug op ons gedraai
Vir ons liefde gewaai
En weg geloop
Nou staan ek alleen

Kom laat my weer lewe
Is alles te laat?
Ek kan nie vergewe
Jy’t my agtergelaat

En hoe langer ek lewe
Voel ek als wat verniet
Ek wil ook weer strewe
Na wat die lewe my bied

Kom laat my weer lewe
Ek kan nie vergewe
Jy’t my agtergelaat
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Laat My Weer Lewe lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the padlock
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol to the right of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid