paroles de chanson / Manie Jackson parole / Kom Laat My Weer Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Kom Laat My Weer Lewe

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Kom Laat My Weer Lewe par Manie Jackson lyrics officiel

Kom Laat My Weer Lewe est une chanson en Afrikaans

Niks maak meer sin
My lewe moet weer voor begin
Ek kan net nie meer
En ek kan dit nie keer
Dis verby

Ek weet nie of jy ook so voel
Ons twee was vir mekaar tog bedoel
Sien die wêreld bring ‘n vrees
Hoop ek dan te vergeefs
Dat u terug sal kom?
Ek kan nie vergeet

Kom laat my weer lewe
Is alles te laat?
Ek kan nie vergewe
Jy’t my agtergelaat

En hoe langer ek lewe
Voel ek als was verniet
Ek wil ook weer strewe
Na wat die lewe my bied

Jy het my liefde belowe
En ek het tot nou toe geglo
Jy’t jou rug op ons gedraai
Vir ons liefde gewaai
En weg geloop
Nou staan ek alleen

Kom laat my weer lewe
Is alles te laat?
Ek kan nie vergewe
Jy’t my agtergelaat

En hoe langer ek lewe
Voel ek als wat verniet
Ek wil ook weer strewe
Na wat die lewe my bied

Kom laat my weer lewe
Ek kan nie vergewe
Jy’t my agtergelaat
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kom Laat My Weer Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la poubelle
2| symbole à droite du smiley
3| symbole en bas de l'étoile
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid