song lyrics / Manie Jackson / Gebed Vir 'n Kind lyrics  | FRen Français

Gebed Vir 'n Kind lyrics

Performer Manie Jackson

Gebed Vir 'n Kind song lyrics by Manie Jackson official

Gebed Vir 'n Kind is a song in Afrikaans

Jy is skaam, slaap maar sag
Deur die nag hou ek stil oor jou wag
Laat jou droom, jou maar neem
Na ‘n land waar net sprokies bestaan

In gebed, volg ek jou
Om te keer teen die grootword se seer
Is daar ’n gebed vir elke kind alleen en op straat
Deur grootmense verlaat?

Selfs ‘n Kindjie klein kon engele laat sing
Stille nag heilige nag
Daardie Kindjie klein het liefde gebring
Uit die Heer se eie hand

Slaap maar sag, kleine skaap
Jy’t die heel beste deel van my hart
Klein geskenk, van die Heer
Jy’t my alles van liefde kom leer

My gebed, net vir jou
Is dat die Vader jou veilig sal hou
Dit is my gebed vir elke kind
Tot elke mens sal weet ‘n kind is net geleen

Selfs ‘n Kindjie klein kon engele laat sing
Stille nag heilige nag
Daardie Kindjie klein het liefde gebring
Uit die Heer se eie hand

En ‘n ster het self die weg gewys
Op ‘n stille nag ‘n heilige nag
Na die Koningskind uit Bethlehem
Uit die Heer se hart gestuur

En die Heer het self sy engel gestuur
Om te waak oor daardie Kind
So sal Hy ook al ons kinders bewaar
Dit is my gebed vir elke kind
Ja dit is my gebed vir elke kind
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gebed Vir 'n Kind lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol to the right of the padlock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid