paroles de chanson / Manie Jackson parole / Gebed Vir 'n Kind lyrics  | ENin English

Paroles de Gebed Vir 'n Kind

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Gebed Vir 'n Kind par Manie Jackson lyrics officiel

Gebed Vir 'n Kind est une chanson en Afrikaans

Jy is skaam, slaap maar sag
Deur die nag hou ek stil oor jou wag
Laat jou droom, jou maar neem
Na ‘n land waar net sprokies bestaan

In gebed, volg ek jou
Om te keer teen die grootword se seer
Is daar ’n gebed vir elke kind alleen en op straat
Deur grootmense verlaat?

Selfs ‘n Kindjie klein kon engele laat sing
Stille nag heilige nag
Daardie Kindjie klein het liefde gebring
Uit die Heer se eie hand

Slaap maar sag, kleine skaap
Jy’t die heel beste deel van my hart
Klein geskenk, van die Heer
Jy’t my alles van liefde kom leer

My gebed, net vir jou
Is dat die Vader jou veilig sal hou
Dit is my gebed vir elke kind
Tot elke mens sal weet ‘n kind is net geleen

Selfs ‘n Kindjie klein kon engele laat sing
Stille nag heilige nag
Daardie Kindjie klein het liefde gebring
Uit die Heer se eie hand

En ‘n ster het self die weg gewys
Op ‘n stille nag ‘n heilige nag
Na die Koningskind uit Bethlehem
Uit die Heer se hart gestuur

En die Heer het self sy engel gestuur
Om te waak oor daardie Kind
So sal Hy ook al ons kinders bewaar
Dit is my gebed vir elke kind
Ja dit is my gebed vir elke kind
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Gebed Vir 'n Kind

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du casque
2| symbole en haut de la calculatrice
3| symbole en bas du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid