song lyrics / Manie Jackson / Ek Wil Altyd By Jou Bly lyrics  | FRen Français

Ek Wil Altyd By Jou Bly lyrics

Performer Manie Jackson

Ek Wil Altyd By Jou Bly song lyrics by Manie Jackson official

Ek Wil Altyd By Jou Bly is a song in Afrikaans

Sien in jou oë soms verdriet
Maar hoekom sê jy my nie?
Is jy dalk vir die lewe bang?
Weet dat ek na jou verlang?

Ons is nog saam al die tyd
Ek het oor die jare geen spyt
Kom droog nou jou trane
Want by jou wil ek altyd wees

Ek wil altyd by jou bly
Want jy is my son wat skyn
Deur al die dae en lange nagte
Hier by jou voel ek so vry

Wees nie bang dat ek sal gaan
Ek gaan nooit ver van jou vandaan
Kom ons neem hande
En loop die paadjie verder saam

Ek weet dat ek saam met jou wil wees
Al is ek ver is ek by jou in die gees
Glo dat ek wel weer terug sal kom
En wens saam met my die dae om

Ek wil altyd by jou bly
Want jy is my son wat skyn
Deur al die dae en lange nagte
Hier by jou voel ek so vry

Wees nie bang dat ek sal gaan
Ek gaan nooit ver van jou vandaan
Kom ons neem hande
En loop die paadjie verder saam
En loop die paadjie verder saam
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Wil Altyd By Jou Bly lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the calculator
2| symbol at the bottom of the house
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid