paroles de chanson / Manie Jackson parole / Ek Wil Altyd By Jou Bly lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Wil Altyd By Jou Bly

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Ek Wil Altyd By Jou Bly par Manie Jackson lyrics officiel

Ek Wil Altyd By Jou Bly est une chanson en Afrikaans

Sien in jou oë soms verdriet
Maar hoekom sê jy my nie?
Is jy dalk vir die lewe bang?
Weet dat ek na jou verlang?

Ons is nog saam al die tyd
Ek het oor die jare geen spyt
Kom droog nou jou trane
Want by jou wil ek altyd wees

Ek wil altyd by jou bly
Want jy is my son wat skyn
Deur al die dae en lange nagte
Hier by jou voel ek so vry

Wees nie bang dat ek sal gaan
Ek gaan nooit ver van jou vandaan
Kom ons neem hande
En loop die paadjie verder saam

Ek weet dat ek saam met jou wil wees
Al is ek ver is ek by jou in die gees
Glo dat ek wel weer terug sal kom
En wens saam met my die dae om

Ek wil altyd by jou bly
Want jy is my son wat skyn
Deur al die dae en lange nagte
Hier by jou voel ek so vry

Wees nie bang dat ek sal gaan
Ek gaan nooit ver van jou vandaan
Kom ons neem hande
En loop die paadjie verder saam
En loop die paadjie verder saam
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Wil Altyd By Jou Bly

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la calculatrice
2| symbole à droite de la loupe
3| symbole à droite du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid