song lyrics / Manie Jackson / Ek Dink Vandag Aan Jou lyrics  | FRen Français

Ek Dink Vandag Aan Jou lyrics

Performer Manie Jackson

Ek Dink Vandag Aan Jou song lyrics by Manie Jackson official

Ek Dink Vandag Aan Jou is a song in Afrikaans

Ek dink vandag aan jou
Ek verlang my dood na jou
Ek wonder waar jy is en wat jy doen?

Jy kon al my sorge dra
Jy kon gee net wat ek vra
Ek dink vandag
Ek dink vandag aan jou

Want jy het die aarde vir die hemel verruil
Nou sit ek hier alleen my dae om en huil
Want ek mis jou
Ja ek mis jou
Vandag

Ek sien jou wintersjas
Dit hang nog altyd in my kas
En ek wonder of jy nog daarin sal pas?

Jy was my vriend gewees
Jy was my maat gewees
Ek dink vandag
Ek dink vandag aan jou

Want jy het die aarde vir die hemel verruil
Nou sit ek hier alleen my dae om en huil
Want ek mis jou
Ja ek mis jou
Vandag

Tussen die trane
Onthou ek nog jou smile
Ek dink vandag ek dink vandag aan jou

Want jy het die aarde vir die hemel verruil
Nou sit ek hier alleen my dae om en huil
Want ek mis jou
Ja ek mis jou
Vandag
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Dink Vandag Aan Jou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol to the right of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid