paroles de chanson / Manie Jackson parole / Ek Dink Vandag Aan Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Dink Vandag Aan Jou

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Ek Dink Vandag Aan Jou par Manie Jackson lyrics officiel

Ek Dink Vandag Aan Jou est une chanson en Afrikaans

Ek dink vandag aan jou
Ek verlang my dood na jou
Ek wonder waar jy is en wat jy doen?

Jy kon al my sorge dra
Jy kon gee net wat ek vra
Ek dink vandag
Ek dink vandag aan jou

Want jy het die aarde vir die hemel verruil
Nou sit ek hier alleen my dae om en huil
Want ek mis jou
Ja ek mis jou
Vandag

Ek sien jou wintersjas
Dit hang nog altyd in my kas
En ek wonder of jy nog daarin sal pas?

Jy was my vriend gewees
Jy was my maat gewees
Ek dink vandag
Ek dink vandag aan jou

Want jy het die aarde vir die hemel verruil
Nou sit ek hier alleen my dae om en huil
Want ek mis jou
Ja ek mis jou
Vandag

Tussen die trane
Onthou ek nog jou smile
Ek dink vandag ek dink vandag aan jou

Want jy het die aarde vir die hemel verruil
Nou sit ek hier alleen my dae om en huil
Want ek mis jou
Ja ek mis jou
Vandag
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Dink Vandag Aan Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'horloge
2| symbole en haut du nuage
3| symbole à droite de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid