song lyrics / Manie Jackson / Ek Begeer - Jou elke dag net meer lyrics  | FRen Français

Ek Begeer - Jou elke dag net meer lyrics

Performer Manie Jackson

Ek Begeer - Jou elke dag net meer song lyrics by Manie Jackson official

Ek Begeer - Jou elke dag net meer is a song in Afrikaans

Ek begeer jou elke keer net meer
Die verlede is verby nou kan ons leer
Ek begeer jou as jy na my kyk verdwyn die wêreld om my
Dis vir jou wat ek begeer

Weet jy dan nie
Deur al die lange jare
Hoe my drome en gedagtes om jou draai?

Soek jy ook dan nie
Na iemand om jou lief te hê?
Hoe lank ek wag sou net die tyd kon raai

Ek begeer jou elke keer net meer
Die verlede is verby nou kan ons leer
Ek begeer jou as jy na my kyk verdwyn die wêreld om my
Dis vir jou wat ek begeer

Glo jy in my?
En glo jy in die liefde?
Vertel ek jou genoeg jy’s als vir my?

Voel jy ook my hart?
Die ritme van verlange?
Ek soek net een en meisie dit is jy

Ek begeer jou elke keer net meer
Die verlede is verby nou kan ons leer
Ek begeer jou as jy na my kyk verdwyn die wêreld om my
Dis vir jou wat ek begeer

Elke keer begeer ek jou net meer
Die verlede is verby nou kan ons leer
Elke keer as jy so na my kyk verdwyn die wêreld om my
Maar weer soos elke keer
Elke keer maar weer soos elke keer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ek Begeer - Jou elke dag net meer lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the helmet
2| symbol to the right of the heart
3| symbol to the right of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid