paroles de chanson / Manie Jackson parole / Ek Begeer - Jou elke dag net meer lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Begeer - Jou elke dag net meer

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Ek Begeer - Jou elke dag net meer par Manie Jackson lyrics officiel

Ek Begeer - Jou elke dag net meer est une chanson en Afrikaans

Ek begeer jou elke keer net meer
Die verlede is verby nou kan ons leer
Ek begeer jou as jy na my kyk verdwyn die wêreld om my
Dis vir jou wat ek begeer

Weet jy dan nie
Deur al die lange jare
Hoe my drome en gedagtes om jou draai?

Soek jy ook dan nie
Na iemand om jou lief te hê?
Hoe lank ek wag sou net die tyd kon raai

Ek begeer jou elke keer net meer
Die verlede is verby nou kan ons leer
Ek begeer jou as jy na my kyk verdwyn die wêreld om my
Dis vir jou wat ek begeer

Glo jy in my?
En glo jy in die liefde?
Vertel ek jou genoeg jy’s als vir my?

Voel jy ook my hart?
Die ritme van verlange?
Ek soek net een en meisie dit is jy

Ek begeer jou elke keer net meer
Die verlede is verby nou kan ons leer
Ek begeer jou as jy na my kyk verdwyn die wêreld om my
Dis vir jou wat ek begeer

Elke keer begeer ek jou net meer
Die verlede is verby nou kan ons leer
Elke keer as jy so na my kyk verdwyn die wêreld om my
Maar weer soos elke keer
Elke keer maar weer soos elke keer
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Begeer - Jou elke dag net meer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole en haut du nuage
3| symbole à gauche de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid