song lyrics / Manie Jackson / Deur Sy Oë lyrics  | FRen Français

Deur Sy Oë lyrics

Performer Manie Jackson

Deur Sy Oë song lyrics by Manie Jackson official

Deur Sy Oë is a song in Afrikaans

Hier waar ek staan
Sien ek soveel trane en pyn
En waar ek gaan
Het vrede al lank reeds verdwyn

Stukkende mense
Gebroke en seer
Verstrooi oor U aarde
Waar donker regeer

Maar deur Sy oë lyk die wêreld anders
En as jy glo sien jy die mooi om jou
En in Sy woord leer Hy Sy kinders
Mekaar weer te sien deur God se oë

Ons tuimel en dwaal
En word deur die winde verwaai
Ons struikel en val
Word deur ons naaste verraai

Maar U bring vertroosting
U Woord is die lig
U Gees is die leidsman
Wat ons streef vir ons rig

Maar deur Sy oë lyk die wêreld anders
En as jy glo sien jy die mooi om jou
En in Sy woord leer Hy Sy kinders
Mekaar weer te sien deur God se oë

Wanneer mense jou vaal en jou hart het verdwaal
Is Hy daar om jou hand vas te hou
Hou net aan met glo
Kyk deur God se oë

Want deur Sy oë lyk die wêreld anders
En as jy glo sien jy die mooi om jou
En in Sy Woord en in Sy Woord leer Hy Sy kinders
Mekaar weer te sien deur God se oë
Deur God se oë
Deur God se oë
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Deur Sy Oë lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the bulb
2| symbol at the bottom of the calculator
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid