paroles de chanson / Manie Jackson parole / Deur Sy Oë lyrics  | ENin English

Paroles de Deur Sy Oë

Interprète Manie Jackson

Paroles de la chanson Deur Sy Oë par Manie Jackson lyrics officiel

Deur Sy Oë est une chanson en Afrikaans

Hier waar ek staan
Sien ek soveel trane en pyn
En waar ek gaan
Het vrede al lank reeds verdwyn

Stukkende mense
Gebroke en seer
Verstrooi oor U aarde
Waar donker regeer

Maar deur Sy oë lyk die wêreld anders
En as jy glo sien jy die mooi om jou
En in Sy woord leer Hy Sy kinders
Mekaar weer te sien deur God se oë

Ons tuimel en dwaal
En word deur die winde verwaai
Ons struikel en val
Word deur ons naaste verraai

Maar U bring vertroosting
U Woord is die lig
U Gees is die leidsman
Wat ons streef vir ons rig

Maar deur Sy oë lyk die wêreld anders
En as jy glo sien jy die mooi om jou
En in Sy woord leer Hy Sy kinders
Mekaar weer te sien deur God se oë

Wanneer mense jou vaal en jou hart het verdwaal
Is Hy daar om jou hand vas te hou
Hou net aan met glo
Kyk deur God se oë

Want deur Sy oë lyk die wêreld anders
En as jy glo sien jy die mooi om jou
En in Sy Woord en in Sy Woord leer Hy Sy kinders
Mekaar weer te sien deur God se oë
Deur God se oë
Deur God se oë
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Deur Sy Oë

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du téléviseur
2| symbole à droite de l'horloge
3| symbole en haut du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid