song lyrics / Juan Boucher / Hoe Weet Jy Wie Ek Is lyrics  | FRen Français

Hoe Weet Jy Wie Ek Is lyrics

Performer Juan Boucher

Hoe Weet Jy Wie Ek Is song lyrics by Juan Boucher official

Hoe Weet Jy Wie Ek Is is a song in Afrikaans

Hoor jy my?
Praat met my
Vra vir my
Of jy kan okay
Ek wil dryf maar ek sink as ek bly aan jou dink
Hoe weet ek wie jy is?

Hoog in die lug breek jy die brug
Hande gesig en name gedig
Breek jy deur hierdie ligte
‘n Duisend gesigte weet jy wie ek is?

Hoe weet ek wie jy is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet ek waar jy is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet ek hoe jy is?
Want jy’s net ‘n gesig hoe weet ek wie jy is?

Hoe weet jy wie ek is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet jy waar ek is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet jy hoe ek is?
Dan weet jy wie ek is
Nou weet jy wie ek is as jy reg is vir my dan weet jy wie ek is

Dink aan my
Wees net jy
Verander my
Bly by my
Wees heilig in gees by my moet jy wees
Hoe weet jy wie ek is?

Hoog in die lug breek jy die brug
Hande gesig name gedig
Breek jy deur hierdie ligte
‘n Duisend gesigte weet jy wie ek is?

Hoe weet ek wie jy is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet ek waar jy is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet ek hoe jy is?
Want jy’s net ‘n gesig hoe weet ek wie jy is?

Hoe weet jy wie ek is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet jy waar ek is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet jy hoe ek is?
Dan weet jy wie ek is
Nou weet jy wie ek is as jy reg is vir my dan weet jy wie ek is

Hoe weet ek wie jy is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet ek waar jy is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet ek hoe jy is?
Want jy’s net ‘n gesig hoe weet ek wie jy is?

Hoe weet jy wie ek is?
Want jy praat nie met my nie
Hoe weet jy waar ek is?
Want jy staan nie by my nie
Hoe weet jy hoe ek is?
Dan weet jy wie ek is
Nou weet jy wie ek is as jy reg is vir my dan weet jy wie ek is
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Hoe Weet Jy Wie Ek Is lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the target
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol to the right of the calculator
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid