song lyrics / Juan Boucher / Trein lyrics  | FRen Français

Trein lyrics

Performer Juan Boucher

Trein song lyrics by Juan Boucher official

Trein is a song in Afrikaans

Ek hoor jou huil het verdwaal as jy roep na my
En ek lê wakker in 'n stil woestyn
En dit is meer as 'n kuns om 'n guns te vra
Om dit wat ek het vir jou in te ruil

Ek besef dit is donker hier
Besef dit is donker hier

Daar is 'n soen dis gedoen op die ewenaar
Die geheim assbelief om in rus te vaar
En as ek slaap het my koers my ingehaal
Want my hart het alweer in die kloof verdwaal
Alweer in die kloë verdwaal
Maar weer in die kloë verdwaal

Laat rus my op haar skoot
Sê dis die laaste trein weer huis toe
O my bliksem ek gaan dood
As ek alleen hierdie trein moet stoot

Genees my ek het sonde
Maak my gesond van al my wonde
O my liefling ek is dood
As ek alleen hierdie pad moet loop

Dit is tyd om jou naam in die wind te noem
Want in die wind is ek niemand nie
Strooi my as oor die horison
Verander my modder in klei
As jy vir my baklei
Sal ek neer op die spore bly

Laat rus my op haar skoot
Sê dis die laaste trein weer huis toe
O my bliksem ek gaan dood
As ek alleen hierdie trein moet stoot

Genees my ek het sonde
Maak my gesond van al my wonde
O my liefling ek is dood
As ek alleen hierdie pad moet loop

Laat rus my op haar skoot
Sê dis die laaste trein weer huis toe
O my bliksem ek gaan dood
As ek alleen hierdie trein moet stoot

Genees my ek het sonde
Maak my gesond van al my wonde
O my liefling ek is dood
As ek alleen hierdie pad moet loop
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Trein lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the star
2| symbol at the top of the target
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid