song lyrics / Juan Boucher / Kampioen lyrics  | FRen Français

Kampioen lyrics

Performer Juan Boucher

Kampioen song lyrics by Juan Boucher official

Kampioen is a song in Afrikaans

Ek rig my drome dagliks af
Om te doen wat ek beveel is
En om werklik vir als duur te wees
En nie’t ek net die ene

So kom ons vlug vanaand die winter in
Sodat altwee in die koue glip
Ek het ‘n plan beraam om jou beroemd te maak
Verdoof in ‘n wapening

Ek rofstoei my in jou arms in ek wil net hierdie rondte wen
En het my greep verloor en van my hart beroof maar ek’s ryker in jou tyd
My weerstaand het verdwyn
Ek’s van my troon verlos
Jy is die kampioen van soene
Beroemd het dit my gekos

Ek is doodmoeg en uit asem uit
My teëspoed is verbrand
Want om werklik voor jou weg te stap
Gaan ek als wat ek gee vat

So kom ons vlug vanaand die ruimte uit
Ek kry jou in die dapper kryt
Om net hier stil te staan is vernietiging
Maar jy het geveg vir my

Ek rofstoei my in jou arms in ek wil net hierdie rondte wen
Ek het my greep verloor en van my hart beroof maar ek’s ryker in jou tyd
My weerstaand het verdwyn
Ek’s van my troon verlos
Jy is die kampioen van soene
Beroemd het dit my gekos

Ek rig my drome dagliks af
Om te doen wat ek beveel is

Ek rofstoei my in jou arms in ek wil net hierdie rondte wen
Ek het my greep verloor en van my hart beroof maar ek’s ryker in jou tyd
My weerstaand het verdwyn
Ek’s van my troon verlos
Jy is die kampioen van soene
Beroemd het dit my gekos
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kampioen lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the television
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol to the right of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid