song lyrics / Juan Boucher / Gebou Om Te Hou lyrics  | FRen Français

Gebou Om Te Hou lyrics

Performer Juan Boucher

Gebou Om Te Hou song lyrics by Juan Boucher official

Gebou Om Te Hou is a song in Afrikaans

Jy’s gekamoefleer maak jou hare los en wys my al jou klere gooi jou klip in die bos
En ek wens ek kan sit vir songs te bid ek’s erger as die res
Probeer my beste om die vuur te red as jy dink ek weet

Maar dis klaar te laat om sag te praat
Vir wat?
Almal slaap al lankal
Jy kannie bloed uit ‘n klip uit tap nie

Oh ho
Speel dit hard speel dit hier
Oh ho
Speel dit hard speel dit hier

Ons is gebou om te dans ons is gebou om te hou
Wo oh
Ek is gebore met ‘n kans om jou vas te hou
Wo ho

Net ek en jy alleen wat die mure ophou
Ken ek myself as gevolg net van jou

Weet jy hoe dit voel om ‘n miljoen te hê want dis elke liewe keer as jy langs my lê
En ek wens ek kan vries om jou mond te kies
Slaan my vir ‘n ses en ek leer my les

Om oor die vuur kan lê jy dink ek ken
Maar dis klaar te laat om sag te praat
Vir wat?
Almal is al lankal wakker
Kannie bloed uit ‘n klip uit tap nie

Oh oh
Speel dit hard speel dit hier
Oh oh
Speel dit hard speel dit hier

Ons is gebou om te dans ons is gebou om te hou
Wo ho
Ek is gebore met ‘n kans om jou vas te hou
Wo ho

Net ek en jy alleen wat die mure ophou
Ken ek myself as gevolg net van jou

Ons is gebou om te dans ons is gebou om te hou
Wo ho
Ek is gebore met ‘n kans om jou vas te hou
Wo ho

Net ek en jy alleen wat die mure ophou
Ken ek myself as gevolg net van jou

Ons is gebou om te dans ons is gebou om te hou
Wo ho
Ek is gebore met ‘n kans om jou vas te hou
Wo ho

Net ek en jy alleen wat die mure ophou
Ken ek myself as gevolg net van jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Gebou Om Te Hou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the suitcase
2| symbol at the bottom of the cross
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid