song lyrics / Juan Boucher / Môre Lyk Dit Anders lyrics  | FRen Français

Môre Lyk Dit Anders lyrics

Performer Juan Boucher

Môre Lyk Dit Anders song lyrics by Juan Boucher official

Môre Lyk Dit Anders is a song in Afrikaans

Kom ons vat die langpad na iets wat jou sag maak
Sodat jy my kan liefhê toe ons nog jonk was
Gee my die kans om jou te bewys wat
Ek kan doen terwyl ek en jy die tyd vat

Kom ons bou ‘n huis waar jy jou kan tuismaak
Sodat jy weet ek wag by die deur wat oopmaak
Gee my die kans om jou te bewys wat
Wat ons sou wees want ek kon jou saam met my vat

More lyk dit anders
Jou rigting kan verander na my kant toe en ek gee liefde
Liefde wat verander en my hart weer is in jou hande (Nou gaan dit wees van die eerste soen)

More lyk dit anders
My rigting moet verander na jou hek toe en jy gee liefde
Liefde ek verander en jou hart weereens in my hande (Nou gaan dit wees van die eerste soen)

Bring vir my jou hartseer ek wil dit bly maak
En bring vir my jou lewe ek kan dit groot maak
Luister na my stem as ek weer met jou praat
Dis wat ek na jou bring as jou gister wegraak

More lyk dit anders
Jou rigting kan verander na my kant toe en ek gee liefde
Liefde wat verander en my hart weer is in jou hande (Nou gaan dit wees van die eerste soen)

More lyk dit anders
My rigting moet verander na jou hek toe en jy gee liefde
Liefde ek verander en jou hart weereens in my hande (Nou gaan dit wees van die eerste soen)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Môre Lyk Dit Anders lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol at the bottom of the cloud
3| symbol to the right of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid