song lyrics / Juan Boucher / In Jou Wolk lyrics  | FRen Français

In Jou Wolk lyrics

Performer Juan Boucher

In Jou Wolk song lyrics by Juan Boucher official

In Jou Wolk is a song in Afrikaans

Ek kom jou haal
In jou wolk het jy verdwaal
Daar’s ‘n kans dat ek ook sal
En voor die winter val het my hart klaar geval vir jou
My sening en my vrees verander hoe dit eintlik moet wees

Hulle sê ek kry rus by jou
Jy is die wolk wat vrede oor my reën
Wat rede deur my dreun
Wat liefde oor my seën

Soos jy kom en gaan
Kon ek liefde weer verstaan
In jou wolk kon ek bestaan

En aan die hoeke van my hart kon en elke touch onthou
Nou skryf ek boeke vol songs oor jou (Nou skryf ek boeke vol songs oor jou)
In ‘n koue oseaan kon ons reguit teen die wind bestaan
En in mekaar se arms klou en die spoed van lig onthou

Hulle sê ek kry rus by jou
Jy is die wolk wat vrede oor my reën
Wat rede deur my dreun
Wat liefde oor my seën

Soos jy kom en gaan
Kon ek liefde weer verstaan
In jou wolk kon ek bestaan

Hulle sê ek kry rus by jou
Jy is die wolk wat vrede oor my reën
Wat rede deur my dreun
Wat liefde oor my seën

Soos jy kom en gaan
Kon ek liefde weer verstaan
In jou wolk kon ek bestaan
Soos jy kom en gaan
Kon ek liefde weer verstaan
In jou wolk kon ek bestaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Jou Wolk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol at the bottom of the heart
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid