song lyrics / Juan Boucher / Want Jy Weet lyrics  | FRen Français

Want Jy Weet lyrics

Performer Juan Boucher

Want Jy Weet song lyrics by Juan Boucher official

Want Jy Weet is a song in Afrikaans

Ons hoor soms
Soveel beter voor ons dit sien
Ons staan blind
Jou gewete is so intiem

Ek voel jonk
In my are van jou morfien
In jou duister
Deur gordyne die hemel sien

Want jou note
Jou oktawe jou harmonie
Is die antwoord
Wat ek hoor om geloof te dien

En al wat ek wil doen ek wil jou hart verstaan
Nou lê ek wakker langs jou verlang vir dae
Want jy weet wat my hart moet weet
Ek is ‘n mens wat sy kop deur tyd buig
‘n Vision wat ‘n lied in tyd skryf
Ja jy weet wat my hart moet weet
Ja jy weet wat my hart moet weet
Ja jy weet wat my hart moet weet

As jou glimlag
My vergewe en spasie gun
Dis neuroties
Maar ek moet jou weer huis toe bring

Jy’s vir digting
In sekwensie van note sing
Jy’s die liefde
Ek staan roekeloos in jou kring

En al wat ek wil doen ek wil jou hart verstaan
Nou lê ek wakker langs jou verlang vir dae
Want jy weet wat my hart moet weet
Ek is ‘n mens wat sy kop deur tyd buig
‘n Vision wat ‘n lied in tyd skryf
Ja jy weet wat my hart moet weet
Ja jy weet wat my hart moet weet
Ja jy weet wat my hart moet weet
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Want Jy Weet lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of magnifying glass
2| symbol to the left of the cross
3| symbol to the left of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid