song lyrics / Juan Boucher / Jy En Ek lyrics  | FRen Français

Jy En Ek lyrics

Performer Juan Boucher

Jy En Ek song lyrics by Juan Boucher official

Jy En Ek is a song in Afrikaans

Onthou die ure wat so lank is en ons twee moes wag
En nou is jy my elke dag
Daar was ‘n storie wat geskryf was net vir hierdie dag
Die dag toe ek my aan jou bind

En ek dra jou in my arms huis toe
Hou jy net aan my vas
Die son sit wag tot jy my weer soen
Kan jy sien die oggend lag

Om jouself vir my te gee was nooit verkeerd nie
Want jy weet dit is net reg
Jy mag nie nee sê as ek vra om jou te trou nie
Want jy weet dit is jou plek

Nou dat jy weet dat dis die rede vir my wese
Of is jy kwaad jy’t my ondek
Dit maak nie saak of jy vergeet het van jou redes
My liefling nou’s dit jy en ek

En ek dra jou in my arms huis toe
Hou jy net aan my vas
Die son sit wag tot jy my weer soen
Kan jy sien die oggend lag

Om jouself vir my te gee was nooit verkeerd nie
Want jy weet dis net reg
Jy mag nie nee sê as ek vra om jou te trou nie
Want jy weet dit is jou plek

Nou dat jy weet dat dis die rede vir my wese
Of is jy kwaad jy’t my ondek
Dit maak nie saak of jy vergeet het van jou redes
My liefling nou’s dit jy en ek

Om jouself vir my te gee was nooit verkeerd nie
Want jy weet dit is net reg
Jy mag nie nee sê as ek vra om jou te trou nie
Want jy weet dit is jou plek

Nou dat jy weet dat dis die rede vir my wese
Of is jy kwaad jy’t my ondek
Dit maak nie saak of jy vergeet het van jou redes
My liefling nou’s dit jy en ek
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writers: BYRON KUNTZ, JUAN BOUCHER

Comments for Jy En Ek lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the eye
2| symbol at the top of the suitcase
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid