song lyrics / Juan Boucher / Onthou Jy Om Jonk' lyrics  | FRen Français

Onthou Jy Om Jonk' lyrics

Performer Juan Boucher

Onthou Jy Om Jonk' song lyrics by Juan Boucher official

Onthou Jy Om Jonk' is a song in Afrikaans

As jy geglo het
Ek kan op water loop is jy reg want ek loop op geloof
En as jy geval het
Het jy gewonder waar was ek sou ek jou gevang het?
En as jy gedroom het
En jou drome stop in stilte moes jy net geglo het (Moes jy net geglo het)

Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede
Onder die water jou hand gelos
Ek het geskree en ek mis die verlede
Onder die wolke is die tyd gemors

Seker te spyt om vir jou niks te sê nie
En die verwyt om nie alleen te lê nie
Was dit als verniet gewees?

Hoe onthou jy om lief te wees?
Hoe onthou hou jy om jonk'
Onthou jy om lief te wees?

Jy het belowe
Jy het belowe in die see se rof het jy geen beloftes
As my woorde stof is
Sal jy dit steel en met die wêreld deel tot die water dof is
Sou jy geglo het
Jy kan op water loop was jy reg want jy loop waar die lof is

Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede
Onder die water jou hand gelos
Ek het geskree en ek mis die verlede
Onder die wolke is die tyd gemors
Seker te spyt om vir jou niks te sê nie
En die verwyt om nie alleen te lê nie
Was dit als verniet gewees?

Hoe onthou jy om lief te wees?
Hoe onthou hou jy om jonk'
Onthou jy om lief te wees?

Ek het jou wakker gemaak vir 'n rede
Onder die water jou hand gelos
Ek het geskree en ek mis die verlede
Onder die wolke is die tyd gemors
Seker te spyt om vir jou niks te sê nie
En die verwyt om nie alleen te lê nie
Was dit als verniet gewees

Hoe onthou jy om lief te wees?
Hoe onthou hou jy om jonk'
Onthou jy om lief te wees?

Hoe onthou jy om lief te wees?
Hoe onthou hou jy om jonk'
Onthou jy om lief te wees?

As my woorde stof is
Sal jy dit steel en met die wêreld deel tot die water dof is?
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Onthou Jy Om Jonk' lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol at the top of the cloud
3| symbol at the top of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid