song lyrics / Juan Boucher / Whiskey En Jy lyrics  | FRen Français

Whiskey En Jy lyrics

Performer Juan Boucher

Whiskey En Jy song lyrics by Juan Boucher official

Whiskey En Jy is a song in Afrikaans

Hier is die rigting
Volg net die stroom hier is die ligting
Maak jou oë toe en droom van my omkant
Jou yskoue woorde oor die glas se rand

Jy draai jou rug op my
Dis die whiskey wat bly die verskil tussen jou en my
Dis ‘n hoofstuk of pyn en ek ruek die brand
Jou eie kosmos wat jy om jou brand

Dis die verskil tussen whiskey en jy
Ek soek liefde en vrede en jy wil baklei
Ek was jou held as dit net vir jou pas
En die een diehidreer my breek die ander my hart

Gooi jou trane op ys
Dit sal jou nuwe paaie wys
Om êrens vir genoeg tyd te kry
Dis die verskil tussen whiskey en jy

Hier wil ons struikel
En jou woorde is skerp en dit sny soos lemme
En dan hardloop ek weg hou jou vuiste reg
Die intensiteit sal jou verlaat as jy ouer word

Maar dis meer bewolk
Dis ‘n donderstorm tussen ons en dit gaan so bly
So ek verkies om nie die nugtertrein te ry nie
Nie langer sal ek agter staan as jy oor my huil nie

Dis die verskil tussen whiskey en jy
Ek soek liefde en vrede en jy wil baklei
Ek was jou held as dit net vir jou pas
En die een diehidreer my, breek die ander my hart

Gooi jou trane op ys
Dit sal jou nuwe paaie wys
Om êrens vir genoeg tyd te kry
Dis die verskil tussen whiskey en jy

Dis die verskil tussen whiskey en jy
Ek soek liefde en vrede en jy wil baklei
Ek was jou held as dit net vir jou pas
En die een diehidreer my breek die ander my hart

Gooi jou trane op ys
Dit sal jou nuwe paaie wys
Om êrens vir genoeg tyd te kry
Dis die verskil tussen whiskey en jy
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Whiskey En Jy lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the helmet
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid