song lyrics / Juan Boucher / Die Gesprek lyrics  | FRen Français

Die Gesprek lyrics

Performer Juan Boucher

Die Gesprek song lyrics by Juan Boucher official

Die Gesprek is a song in Afrikaans

Uiteindelik sak die reën ons toe
Dis ‘n dorreland maar my hart trek soontoe
As jy sien hoe die mense bid
Is daar iets wat praat
Here dis my mense die
Op soek na U raad

Nog onbekend vir ‘n kind se gees
Maar dis hulle wat weet
Hoe moet die toekoms wees
En as jy sien hoe die bankrotwind Jou Karoo verlaat
Intussen sal ons koring saai
Tot die weerlig praat

Sal jy my held kan wees?
Ek soek Jou water oor my mond en gees
Want ek is dors vir Jou liefde ek is honger vir Jou omgee

Maar as jy glo Ek kom weer
Dan bring Ek alles wat jou hart begeer
Ek weet jy’s dors vir My water in Jou koelte kom ek rus weer
Ek weet jy’s dors vir My water in Jou koelte kom ek rus weer

Stoot die sluier af
Laat die dag maar breek
Voor die hoop verlaat
Het die bid gebeur

En as jy sien hoe die mense gee
En wat die see behels
Here stuur Jou wolke hier
Laat die reën gesels

Sal Jy my held kan wees?
Ek soek Jou water oor my mond en gees
Want ek is dors vir Jou liefde ek is honger vir Jou omgee

Maar as jy glo Ek kom weer
Dan bring Ek alles wat jou hart begeer
Ek weet jy’s dors vir My water in Jou koelte kom ek rus weer
Ek weet jy’s dors vir My water in Jou koelte kom ek rus weer

Sal Jy my held kan wees?
Ek soek Jou water oor my mond en gees
Want ek is dors vir Jou liefde ek is honger vir Jou omgee
Ek weet jy’s dors vir My water in Jou koelte kom ek rus weer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: JUAN BOUCHER

Comments for Die Gesprek lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the envelope
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol at the bottom of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid