song lyrics / Juan Boucher / Dogter lyrics  | FRen Français

Dogter lyrics

Performer Juan Boucher

Dogter song lyrics by Juan Boucher official

Dogter is a song in Afrikaans

Veilig moet dit voel as jy huil by my
Ek sal wakker by jou lê as jy trane kry
En in die oggend sal ons sit en gesels met die son
Jy is gebore toe die blomme kom

Moes jy wag vir jou ridder op sy silwer perd?
Jy bly my kind wat met alles naby liefde werk
Ek’s net ‘n pa wat verlang, ek verlang hartstoglik
My klein geluk, my hart, my dogter

Ek wil hê jy moet weet jy kan altyd in my hart kom bly
Jy het daai sag in jou oë by jou ma gekry
Terwyl ek veg vir my lewe wil ek huis toe spoel
En as ek beland in die donker kon ek jou voel

Want jy is ons heimwee jy is ons wind ballade
Jy is ‘n kuns, die mooiste guns, jy is ons dogter

Jy gee my die gevoel om op ‘n wolk te loop
Want jou gees is sag as jou trane loop
Ek’s net ‘n pa wat skeur om jou weg te gee
Sal hy jou ontverm, jou beskerm soos ek het my dogter?

Ek wil hê jy moet weet jy kan altyd in my hart kom bly
Jy het daai sag in jou oë by jou ma gekry
Terwyl ek veg vir my lewe wil ek huis toe spoel
En as ek beland in die donker kon ek jou voel

Want jy is ons heimwee jy is ons wind ballade
Jy is ‘n kuns, die mooiste guns, jy is ons dogter
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Dogter lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the helmet
2| symbol at the bottom of magnifying glass
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid