song lyrics / Juan Boucher / Novah lyrics  | FRen Français

Novah lyrics

Performer Juan Boucher

Novah song lyrics by Juan Boucher official

Novah is a song in Afrikaans

Ek wens ek kon jou toemaak
Ek wens ek kon jou hou
Maar jy’s nie myne nie
Ek moet jou nog oorwin
Hulle verkoop jou vir te min

Ek onthou ‘n warm plek
Soos die kruisie om jou nek
Staan en kyk hoe val die son
Die winter koue kom
Jou gesig in ys vermom

In die kosmos lê haar drome
Sy het die weggooi kind in haar
Vireenselwig jou vir my
Ek het die prys vir jou gekry

En dirigeer jou skree in kranse
Sy is my houtskool tekening
So gesels jou hart met my
As ek ooit weer seer gaan kry

Haar voete is altyd kaal
Want sy weet ek kom haar haal
En as die duiwel haar probeer
Sy voel ‘n bitter veer as haar eie vlerke skeur

As ons altwee verlore is
En die koerant verklaar vermis
Moet dié wat soek vergeet
Ons is waar ons wil wees

In die kosmos lê haar drome
Sy het die weggooi kind in haar
Vireenselwig jou vir my
Ek het die prys vir jou gekry

EN dirigeer jou skree in kranse
Sy is my houtskool tekening
So gesels jou hart met my
As ek ooit weer seer gaan kry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Novah lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cloud
2| symbol to the right of the trash
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid